ONDERWERP: HOOFSTUK TWAALF– DOPING
Barries word gered uit die sloep waar hy amper verdrink het deur Paul en smee bade met die hond, Jona
1.1 Noem twee manière hoe Paul sy diep besorgenis (concern) vir Barries toon (2)
Paul wys hoe hy omgee vir Barries deur
1.2 Verduidelik waarom Barries die naam “Jona” aan die hond gee. (1)
1.3 “Nee sy kondisie is te goed vir ‘n rondloper.” (bl 111) Gee ‘n goeie alternatiewe Afrikaans woord vir “kondisie” (1)
1.4 “Dis God se genade dat jy nks gebreek het nie. Of verdrink het nie” (bl 110). Paul se woorde is dalk ironies. Is dit moontlik dat God wel ‘n rede het om Barries te spaar of is sy redding net toevallig (conicidental)? Watter verskil maak dit in die storie? (3)
1.5 Barries kry ‘n selfoon e prober vir Lizette, sy ma en Floris bel maar al drie oproepe is teleurstellend (disappointing). Verduidelik waarom elkeen hom ongelukkig maak. (3)
1.6 Toe Barries terugkeer na die huis, het Paul ‘n pistool in sy hand. Wat is hy van plan om te doen en waarom? Wat is Barries se reaksie? (3)
TOTAAL: 13