AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11
AFDELING: ROMAN – JAN VERMEULEN ASEM
ONDERWERP: HOOFSTUK NEGE – SKAAK!
In hierdie hoofstuk is Barries en Paul besig om versigtig hulle posisie teenoor mekaar te stel. Die verhouding tussen hulle is nog ongemaklik (uncomfortable). Hulle het elkeen geheime (secrets).
- Paul daag Barries uit (challenges Barries) om teen hom skaak te speel.
- Wat belowe hy vir Barries as Barries wen?
Hy belowe Barries dat
|
- Waarom dink Barries hy kan wen?
Barries dink hy kan wen want
|
- Wat probeer Paul doen wanneer hy Barries vra om te help met kos maak en met hom skaak speel?
Deur Barries te betrek probeer Paul
|
- Soek vyf woorde of uitdrukkings in die hoofstuk wat te make het met skaak en gee hulle Engelse vertalings
Woord | Engelse woord |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
- Barries snuffel rond (snoops around) in Paul se kamer en ontdek (discovers) vier dinge wat sy idees oor Paul weerspreek (contradict). Skryf in die linkerkantse kolom die vier dinge wat hy vind en langsaan in die regtekantse kolom wat die ding Barries vertel oor Paul. Die eerste een is klaar gedoen as ‘n voorbeeld
Foto’s van Barries en sy ma | Paul het nog sterk gevoelens vir Barries se ma en verlang na hulle |
|
|
|
|
|
- Barries maak ‘n belangrike besluit of keuse in die hoofstuk. Wat is die keuse en waarom dink jy maak hy daardie besluit?
Barries besluit om
|
Hy doen dit want
|
- Die hoof stuk sluit af met Barries se woorde: “Skaak, Paul Barnard, al weet jy dit nie.”
- Wat beteken die word skaak in hierdie sin? (Jy mag die Engelse term gebruik)
|
- Wat dink jy bedoel Barries met hierdie woorde?
Ek dink Barries bedoel dat
|
- Wat het Barries gedoen wat hom so laat dink?
Hy het
|
- Dink jy Barries is reg in sy mening (opinion) gee ‘n rede vir jou antwoord
|
Addisionele hulp
Hier is ‘n paar woorde wat dalk nuttig sal wees:
‘n potjie skaak – a chess game
uitreik na -to reach out to
skaakkampioen – chess champion
skool se kampioen – school champion
verset teen – to resist against
Kern woordeskat
korreltjies grains mespunt knife point
van moord aankla charge with murder onverwags unexpectedly
agterdogtig suspiciously kruie en speserye herbs and spices
huiwer hesitate byderhand on hand, available
potte games, rounds tergklank teasing tone
troufoto wedding photo in die drein af down the drain
stapeltjie small stack besef realisation
walg revolt, disgust een skuif voor one move ahea